Akademie Top 10

Baie geluk aan die leerders wat op akademiese gebied presteer. Die Top 10 vir kwartaal 3 is as volg: GRAAD 12 1. Annelie Pieterse 2. Jeffson Arends 3. Lieben Bekker 4. Chloé Stannard 5. Denóvan Hoffman 6. Marlien Crewe-Brown 7. Marli van der Merwe 8. Anja Smit 9. Tanya Nieuwoudt 10. Inké van der Merwe…

Lees Meer

Jim Fouché Atletiek

Verlede naweek het ag atlete van Hoër Volkskool na Bloemfontein getoer om aan die Jim Fouché Atletiekbyeenkoms deel te neem. Die atlete wat die beste presteer het, is as volg: ALBRECHT DE JAGER: 6de – seuns o.19 spiesgooi, 42.08 meter RUDOLPH HEIN VAN EEDEN: 5de – seuns o.15 hoogspring , 1.50 meter AIDAN THIART: 4de…

Lees Meer

Huis Cronje Huiskomitee 2023

Huis Cronjé, die koshuis van Hoër Volkskool, het onlangs ‘n koshuisafskeid gehou en die huiskomitee vir 2023 aangewys. Dogters: Anya Cornelius, Zoe Hattingh, Malandri Lombard (hoofdogter), Sophia Louw en Jani van der Merwe Seuns: Jade Smith, A.J. de Jager, Albrecht de Jager (hoofseun), Jan Theo van Tonder en Zak Wolfaardt Baie geluk en baie sterkte…

Lees Meer

Hokkie-afrigter

Is jy dinamies, gemotiveerd met ‘n passie vir hokkie en sportontwikkeling? Wel dan soek Volkskool vir jou! Ons maak plek vir ‘n suksesvolle kandidaat wat aan die vereistes voldoen om ‘n gevestigde plattelandse skool se hokkie met jou kennis, ervaring en kwalifikasies tot die volgende vlak te neem. Raak deel van ‘n dinamiese skool, ryk…

Lees Meer

Vandag het die hare gewaai

Hoër Volkskool het ‘n groot poging aangewend om hierdie jaar se bewusmakingsveldtog vir kanker groot te maak. Ons dogters het pienk linte en pienk rekkies in hul hare gedra, terwyl die seuns pienk veters in hul skoene kon dra. Daarmee kon elkeen wys dat hulle die stryd teen kanker ondersteun. ‘n Paar seuns is genomineer…

Lees Meer

Matriek Erediens

Die Verenigde Gereformeerde Kerk het vanoggend ‘n erediens vir matrieks aangebied en Hoër Volkskool se matrieks het die diens bygewoon. Ds. Gysman het ook Vrydag die saalbyeenkoms tydens die matrieks se laaste dag gelei en ‘n boodskap van hoop gebring. Ons gebed vir elke matriek is dat julle hard sal werk en die vrugte van…

Lees Meer

HVS kondig hoofleiers aan

Hoër Volkskool se hoofleiers vir 2023 is Maandagaand tydens die jaarlikse prysuitdeling as volg aangekondig: Albrecht de Jager (onderhoofseun), Chequin Koopman (hoofseun), Melandré Kombani (hoofdogter) en Zenke Enslin (onderhoofdogter) Baie geluk met julle verkiesing en mag ons in 2023 voortbou op die sukses van ons eeufeesjaar.

Lees Meer

Laaste Skooldag

Op 29 September het die personeel en die graad 12-klas van 2022 heerlik saam gekuier tydens hulle matriekafskeid. Die afgelope week was hulle laaste week in Hoër Volkskool. Maandagaand het die presteerders tydens die prysuitdeling erkenning ontvang vir hul goeie prestasies. Donderdag het die skooluniforms bietjie vreemd gelyk en duidelik was die lengte van sommige…

Lees Meer

Lentebal

Op Woensdagaand, 19 Oktober 2022 was die eerste lentebal ná die Covid pandemie, deur die Volksie aangebied. Dit was ook die laaste sosiale geleentheid wat ons matriekklas bygewoon het. Die tafels was onder die sterre in HVS se vierkant gedek en ‘n heerlike ete is bedien, terwyl almal tussendeur saam gekuier en gedans het. Baie…

Lees Meer

Nasionale Boogskiet-kampioenskappe

Hoër Volkskool se boogskietspan het baie goed gevaar tydens verlede week se deelname aan die interprovinsiale- en interskole boogskietkompetisie in die Paarl. Twee van Hoër Volkskool se leerders het medaljes tydens die kompetisie gewen: Annelie Pieterse het ‘n silwer medalje in die 3D-afdeling van die interskole kompetisie, asook in die Bullseye-afdeling vir graad 12-leerders gewen.…

Lees Meer