Dit is ‘n bepaalde voorreg dat HVS vanjaar 4 sprekers in die ATKV Redenaars semi-finaal kon hê en elkeen het hul fantasties van hul taak gekwyt.
Die kompetisie wat straf teen skole regoor die Oos-Kaap, George en so vêr as Riversdal met top skole wat deelgeneem het. Vanuit die streek spog Pieter Fourie (gr.😎 met ‘n algehele 7de plek en Drian Gildenhuys (gr.😎 met ‘n algehele 2de plek. Voorwaar prestasies om op trots te wees.
Julle toewyding, harde werk en gesindheid dui op onwrikbare Volksie-gees en hou julle almal die skool se naam hoog!