Kranslegging by St James Kerk

Op Sondag 14 November 2021, het die St James Kerk te Graaff-Reinet ‘n diens gehou ter herinnering aan soldate wat in die wêreldoorloë gesterf het. Hoër Volkskool se hoofleiers, Ruan Deysel en Chloé Stannard het die kranslegging by die St James Kerk bygewoon.

Lees Meer

VCSV UITREIK: “Volksies-gee-om”

Meneer en Mevrou Gorden en Wendy Stewart het ‘n nie winsgewende organisasie, genaamd “SonShine Care Group” wat daarop gemik is om na die behoeftes van kinders om te sien. Hulle help nie net kos en klere versprei in die gemeenskap van Aberdeen nie, maar maak dit ook moontlik vir ‘n paar leerders om in Hoër…

Lees Meer