Boogskiet

Gedurende 2020 het HVS se skuts aan ‘n deurlopende boogskietkompetisie deelgeneem, waarvan sommige byeenkomste virtueel was en ander byeenkomste wel aangebied is. Tydens die Nasionale Boogskietkompetisie wat in 2021 by Daniel Pienaar te Uitenhage gehou is, het Freddie van der Mescht en Annelie Pieterse deurgedring na die top 60 skuts in Suid-Afrika. Twee van HVS…

Lees Meer

OP Tweekamp

Hoër Volkskool het die afgelope naweek ‘n offisiële tweekampbyeenkoms op ons sportgronde en swemfasiliteit aangebied. Daar was heelwat deelnemers wat van Port-Elizabeth af gery het om aan die byeenkoms in die Karoo, deel te neem. Twee van HVS se leerders is tydens die byeenkoms in die OP spanne opgeneem: Hannes van der Merwe Seuns 0.15A…

Lees Meer

Swem

Marlien Crewe-Brown en Izak Hattingh het die afgelope vakansie aan ‘n A-groep gala te Port-Elizabeth deelgeneem. Beide leerders het aan die ope-afdeling deelgeneem en goed gevaar. Marlien het twee brons medaljes verower deur derde in die 200m borsslag en die 50m borsslag te eindig. Sy was ook vierde in die 100m borsslag en sesde in…

Lees Meer

Matrieks 2021

Vrydag die 21ste Januarie het gesorg vir groot opgewondenheid met die bekendstelling van die Matriek 2021 finale uitslae. Hoër Volkskool Graaff-Reinet spog met 38 Vak A’s, 65% leerders wat kwalifiseer vir Baccalaureus grade en 28% leerders wat kwalifiseer vir Diplomas. Ons algehele slaagsyfer is 98.3% Ons Top 10: BAIE GELUK aan al die matrikulante van…

Lees Meer