Gideon Scheepers

Belowende reënwolke het saamgepak Donderdag 18 Januarie, net soos op 18 Januarie 1902 met die teregstelling van Gideon Scheepers.  Belangstellendes uit die gemeenskap en ‘n groep leerders van Hoër Volkskool het by die herdenkingsgeleentheid van hierdie besondere militêre leier se lewe stil geword. Die skriflesing uit Psalm 91 deur Ds Johan van Vuuren het mooi…

Lees Meer

Sottekonsert en kamp

Hoër Volkskool se nuwe gr 8’s het die jaar goed begin met ‘n kamp wat deur die leerlingraad by die skool aangebied is. Bu die kamp het die gr8’s geleer oor die skoolsisteme, waar alles is en daar is ken-mekaarsessies gehou sodat almal tuis kon voel wanneer hul die eerste skooldag sou aandurf.…

Lees Meer

Swem OP Kampioenskappe

“Van die 1ste tot die 3de Desember het die top swemmers in die Oostelike Provinsie sake uitgespook in Port Elizabeth tydens die OP swem Kampioenskappe Llewellyn Crewe-Brown en sy ouer suster Lizandri Crewe-Brown het aan die ope deelgeneem. Die kompetisie was straf en het die beste uitgebring uit die twee Graaff Reinetters wat tussen hulle…

Lees Meer