Mnr. en Mej. Volkskool 2025

’n Elegante aand wat ons skoolgemeenskap weer saamgebring het en leerders die geleentheid gegee het om buite hul gemaksones te groei en te skitter. Baie geluk aan ons wenners van 2025:Mnr. Volkskool: Rikus Kleyn (Graad 12)Mej. Volkskool: Carla van Tonder (Graad 12)Eerste Prins: Chris de Wet (Graad 12)Eerste Prinses: Saré Viljoen (Graad 12)Tweede Prins: Hannes…

Lees Meer

SUID AFRIKAANSE VLAK 2 GALA

Joan Harrison Swembad, Oos-Londen (28–30 Maart 2025) Tydens die afgelope vakansie het Charl Conradie en Chris de Wet deelgeneem aan die SA Vlak 2 Gala by die Joan Harrison Pool in Oos-Londen. Die gala het spanne van 40 swemklubs van die Wes-Kaap en Oos-Kaap verwelkom. Destiny Swim Club, onder leiding van afrigter Izak Hattingh, het…

Lees Meer

Atletiek

AW Lambrechts skitter op nasionale vlak! AW Lambrechts het gedurende die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Hy het die Oos-Kaapspan verteenwoordig in die o.15 Spiesgooi-afdeling. Met ‘n indrukwekkende afstand van 46,16 meter het hy ‘n algehele 8ste plek behaal. Baie geluk, AW! Ons is ongelooflik trots op jou prestasie!

Lees Meer

Afrikaans word 100

Afrikaans Word 100 – Moet dit nie misloop nie! Kaartjies is nou beskikbaar:By die skoolkantoor teen R120Hierdie is ’n eens-in-’n-leeftyd geleentheid – Afrikaans word net een keer 100 jaar oud. Ons nooi jou uit om saam met ons te kom vier!

Lees Meer

Hokkie: ECHS Hokkietoernooi Opsomming

Hoër Volkskool se hokkiespan het tydens die afgelope vakansie aan die ECHS Hokkietoernooi in Bloemfontein deelgeneem. Die Vrystaat het vir koue en nat toestande gesorg, maar ons dogters het dapper gestaan!Wedstryd-uitslae: Spesiale vermelding:Alecia Louw is aangewys as speler van die toernooi! Baie geluk aan ons span – ons is trots op julle deursettingsvermoë en gees!

Lees Meer

Hokkie

OPSOMMING VAN UNION HIGH SCHOOL SE JAARLIKSE SENIOR RUGBY- EN HOKKIEFEES Dit was ‘n wonderlike ervaring om soveel wedstryde te speel en waardevolle ondervinding op ons tuisdorp op te doen!

Lees Meer