Tennistoernooi – Bredasdorp

Hoër Volkskool se tennisspelers het weer hierdie jaar aan die Tennis-vir-Jesus toernooi te Bredasdorp deelgeneem. Die eerste rondte het hul wedstryde in hul groep gespeel, waar hul vir Hoerskool Dirkie Uys 23 -22 gewen het, en vir Auxburg Landbouskool 35-10 gewen het. Met al die punte wat hul bymekaar gemaak het, het hul eerste in…

Lees Meer

Danseksamen

Linda Lötter het deelgeneem aan die Association of International Dance Teachers se danseksamen en voltooi haar “Preliminary Junior Modern Exam’ met Lof. Linda is ‘n Graad 11 leerling aan Hoër Volkskool.

Lees Meer

Rivermile

Die afgelope naweek het Hoër Volkskool weer aan die Rivermile te Cannonville deelgeneem. Hierdie jaar het twee onderwysers van die skool ook ingespring. Almal het baie goed gevaar, en weggestap met ‘n medalje. Llewellyn Crewe-Brown het egter baie goed gedoen. Hy het die myl in 22 minute voltooi, minder as 2 minute na die wenner.…

Lees Meer

Boogskiet

Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Elizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en 3D kompetisies meegeding by Port Alfred Hoërskool. In die BULLSEYE kompetisie het Volkskool ‘n 1ste span posisie behaal met ‘n totaal van 2954 en die tweede plek is deur PAHS ingeneem met 2626. Met 3D kompetisie was daar nie genoeg span…

Lees Meer

Karoo Hoërskole Atletiek

Atlete van Graaff- Reinet, Aberdeen, Willowmore, Steytlerville, Jansenville, Somerset Oos, en Pearston het aan die byeenkoms deelgeneem.  Die atlete van Hoër Volkskool het een en dertig eerste plekke, soos volg, behaal: Shirwan van Staden 100m S/19 10.84sek 200m S/19 22.63sek Lafras van Rooyen diskus S/19 34.60m Elandré Fourie spiesgooi S/19 27.97m Roshaan Jaftha verspring D/19…

Lees Meer

HVS Kleuregala

Hoër Volkskool het verlede week ons jaarlikse kleuregala aangebied en dit was weereens ‘n baie groot sukses. ‘n Hele paar rekords is verbeter. Llewellyn Crewe-Brown en sy jonger sussie, Marlien Crewe-Brown het met die titels as Victor en Victrix Ludorum van die dag weggestap. Llewelyn het aan sewe items deelgeneem en al sewe se rekords…

Lees Meer

ATKV Volksmond Jeugtak

Die nuwe bestuur vir 2018 verskyn hier saam met mnr. Gertjan Holtzhausen van Bloemfontein, ATKV Streeksbestuurder. Op die foto verskyn Annelou van der Mescht (Voorsitter), Megan Nel (Fotograaf), Justin Gafoor (Ondervoorsitter), Annelize van Gent (sekretaris), Renier Kemp (addisionele lid), Caitlin du Preez (tesourier), Gideon Muller (Klankman) en mnr. Gertjan Holtzhausen. Baie geluk en voorspoed aan…

Lees Meer

OP Platteland Tennis

Dehana van der Merwe (0.18),  Inke van der Merwe (0.14), Dane Thiart (0.16), Lliam van Heerden (0.14) en Petri van der Merwe (0.14) is gekies vir die OP Platteland tennisspan. Hierdie leerders presteer baie goed in hul tennis en kan verseker dopgehou word!

Lees Meer

‘n Nuwe Tradisie

Hoër Volkskool het ‘n nuwe tradisie begin waar die nuwe graad 8’s tydens ‘n saalseremonie hul baadjies mag begin dra. Die graad 8’s lê ‘n belofte af, waarna hul dan hul baadjies met trots mag dra. Elkeen het ook ‘n lapelwapen gekry as teken dat hul nou ware Volksies is. Op die eerste foto luister…

Lees Meer

Kleure Atletiek

Koue weer het nie die geesdrif by Hoër Volkskool se Kleure Atletiekbyeenkoms gedemp nie.  Sterk kompetisie in sekere items het gesorg vir opwinding en goeie prestasies.  Vyf byeenkomsrekords het in die slag gebly. Die byeenkomsrekords wat verbeter is was soos volg: Marion de Boer 1500m D/15 – 5:24,95 sek Dané Thiart Gewigstoot D/15 – 9,85…

Lees Meer