Nasionale Jeugweek

Die Departement van Onderwys bied elke jaar ‘n jeugkamp aan en kies slegs ‘n paar skole om daaraan deel te neem. Ag van Hoër Volkskool se leerders het verlede week die voorreg gehad om vanjaar se jeugkamp te Jeffreysbaai by te woon. Venonique de Pearce vertel: Die jeugkamp het van 4 tot 10 Desember 2021…

Lees Meer

Opwindende nuus

Volkskool het 2 splinternuwe bussies oppad te danke aan ‘n ongelooflike borg. Dit bring die totaal van ons mini-busse na 4 wat ons in staat stel om busdienste aan koshuiskinders van omliggende dorpe te voorsien.

Lees Meer