Beheerraad

Daan Potgieter het die naweek saam met lede van HVS en LVS se beheerraad by Volkskool kom kuier. Saam het hulle strategiese beplanning gedoen tot voordeel van Volkskool se toekoms. Dit sluit Weppie Preppie, LVS en HVS in. Dankie aan almal wat die naweek bygewoon het en Volkskool se belange op die hart dra.#trotsvolkskool

Lees Meer

Boogskiet

Leerders van HVS en LVS neem tans aan virtuele kompetisies deel. Daar is vyf Oos-Kaap kompetisies waaraan hulle voor 31 Julie moet deelneem om te kwalifiseer. Eben Lötter is in LVS en skiet uitstekend vir ‘n beginnerskud. Die hoogste punt is 50/50 en Eben, Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht en John Read het dit…

Lees Meer

Top 10 Akademies

HVS het verlede Maandag tydens ‘n buitelug saalbyeenkoms die Top 10 Akademiese kandidate vir 2021 – Kwartaal 1 aangekondig. Graad 9 Xander Keyser Juan Stannard Freddie van der Mescht Adriaan Blignaut Jani van der Merwe Mark Blom Jan-Theo van Tonder Carel Erasmus Chenique Koopman Temzynee Juries Graad 8 Saré Viljoen Micke Terblanche Layton Meshilinie Iva…

Lees Meer