Landsdiens

HVS se leerders het ‘n landsdienskamp vanaf 27 Junie tot 1 Julie bygewoon. Dit was ‘n streekskamp waarvoor die landsdieners moes kwalifiseer om by te woon. Hul het aan baie aktiwiteite deelgeneem soos modderbane, hindernisbane en ‘n nagmars. Hulle het geleer om papier te maak en elkeen het ‘n leer belt gemaak. Vier van HVS…

Lees Meer

Boogskiet

Op 23 Julie 2022 het drie van HVS se leerders aan ‘n boogskiet-kompetisie in Jeffreysbaai deelgeneem. Die komende naweek neem hierdie skuts aan die OP-Kampioenskappe in Port Alfred deel. Volkskool uitslae: AAG Beyers Cronjé – GOUD JUNIOR DOGTERS Annelie Pieterse – GOUD Zulaine Mostert – BRONS JUNIOR SEUNS Freddie vd Mescht – SILWER Baie geluk…

Lees Meer

Internasionale Boogskiet-toernooi

Annelie Pieterse (graad 12) het vanaf 1 – 3 Julie 2022 aan die Africa Genisis Archery Federation Tournament te Kimberley deelgeneem. HVS se mede-afrigter, Carol Cronjé het ook baie goed gedoen tydens die toernooi. In die Junior afdeling het Annelie individueel derde geëindig. Suid-Afrika was die algehele wenner van die toernooi en ook die wenner…

Lees Meer