67 min vir Mandela

Elke jaar op die 18 Julie gee mense 67 min van hul tyd vir Mandela. Hierdie jaar was nie anders vir Hoër Volkskool se leerlinge nie. Ons het, in samewerking met Montego Pet Nutrition, ‘n oop stuk veld in die dorp help skoonmaak. Gewapen met handskoene en ‘n sak, het die leerlinge die veld ingevaar.…

Lees Meer

ATKV

Hoër Volkskool se ATKV Jeugtak, die Volksmond, presteer uitstekend. Tydens ‘n ATKV Algemene Jaarvergadering te Klein Kariba, het Jorinda Gouws, tesourier van die Volksmondtak, Hoër Volkskool verteenwoordig. Hierdie vergadering word bygewoon deur verteenwoordeigers regoor die land, insluitende Namibië. Dee hooftema van die vergadering hierdie jaar was om saam te staan om ons Huistaal, geboortetaal voort…

Lees Meer

Rugby-ster Chris van Heerden

Chris van Heerden het by die afgelope Interprovinsiale Rugbyweek in Reitz die toekennings ingeryg. Hy is aangewys as die Beste Nr 5 speler van die week asook die Speler van die wedstryd teen die Vrystaat Arende. Hy wen ‘n trofee vir die voorspele van die week. Die Sharks Akademie het ‘n kontrak met hom gesluit…

Lees Meer

Erekleure

Elke jaar vereer ons die Volksies wat buitengewoon presteer het op sportgebied. Hierdie jaar is geen uitsondering nie. ‘n Groot groep Volksies het die skool op Provinsiale vlak verteenwoordig op verskillende gebiede. Foto: Voor vlnr: Elrico Prins (rugby), Cara Leonard (Hokkie), Logan Ludick (Hokkie), Caryn Swartz (Netbal), Lykita Koeberg (Netbal), Marlie0n Crewe-Brown (Muurbal), Ruben van…

Lees Meer

Akademiese Top 10

Na afloop van die afgelope Junie eksamen, is die slimkoppe van elke graad vereer. Die top 10 opresteerders van elke graad is aangewys en die volgende leerlinge is nr 1 in hul onderskeie grade: Vlnr Zenke Enslin (Gr 8), Chloe Stannard (Gr 9) Pierre van der MErwe (gr 12), Karen van der Berg (gr 11)…

Lees Meer

Skoolhoof van Hoër Volkskool

Theo Dörfling is as skoolhoof van Hoër Volkskool vanaf 01 Julie 2019 aangestel.  Hy het as waarnemende hoof opgetree na die aftrede van Hennie van Rooyen aan die einde van 2018. Theo het sy loopbaan as onderwyser in 1990 by die Hoërskool Knysna begin.  Hy beskou die verskeidenheid van leerders wat hy daar onderrig het…

Lees Meer

100 Hokkie

Liezel Nel het haar 100ste wedstryd in die eerste span vir Hoër Volkskool gespeel. Die span was tydens die Junie-vakansie op toer na Grahamstad, waar hul teen onder andere DSG gespeel het. Sy speel al in die eerste span vanaf Gr 10. Dit was vir my ‘n groot voorreg om met hierdie mylpaal op die…

Lees Meer

Silhouetskiet

Gedurende die afgelope vakansie het Hoër Volkskool se skuts aan die OP Kampioenskappe gaan deelneem. Almal goeie uitslae behaal en ook waardevolle ondervinding opgedoen. In besonder het Anke van der Westhuizen ses rekords opgestel.  3 van die rekords was selfs in die senior klas waar Anke slegs as o/20 deelneem   Foto: vlnr: Tarien van…

Lees Meer

NASP Boogskiet

NASP BOOGSKIET Saterdag 13 Julie het boogskutters van Port Elizabeth kom deelneem aan die Hoër Volkskool interskole boogskiet wedstryd. 43 skuts het deelgeneem Die wenners van die afdelings is as volg: Tellings is uit  300 Primary Girls Bullseye Z Samdaan          223 A Vorster             168 Primary Girls 3D Z Samdaan          170 A Vorster             94 Primary…

Lees Meer

OP Hokkie

Cara Leonard, ‘n Gr 12 leerling aan Hoër Volkskool, het tydens die Junie-vakansie aan ‘n Interprovinsiale Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Sy was deel van die Oostelike Provinsie se 0.18B span. Hul het ‘n hele paar wedstryde gespeel. Haar span het baie goed gespeel en het aan die einde van die toernooi met die silwer medalje…

Lees Meer