Klas van 2018

Maandag, 26 November, het die Volksie  Klas van 2018 offisieël hul skooljare afgesluit met hul laaste vraestel. Nadat hul geskryf het, het hul, net so opgewonde ouers, ‘n erewag voor die deur gestaan om die jong volwassenes te verwelkom in die grootmenswêreld. Die ouers het hul bederf met ‘n glasie sjampanje. Die matrieks het hul…

Lees Meer

OP Ruiterkuns

Marichen Piek (links) en Zanki Botha, albei leerlinge van Hoër Volkskool, is ingesluit by die Oostelike Provinsiale Ruiterkunsspanne. Driegang: Zanki Botha en Marichen Piek, Vyfgang: Zanki Botha. Hierdie twee ruiters sal in Januarie 2019 aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem te Parys, Suid-Afrika.

Lees Meer

Landsdiens Junior Springbok

Liezel Nel, ‘n gr 11 leerling van Hoër Volkskool, is die trotse ontvanger van ‘n Junior Springbok toekenning vir Landsdiens. Sy het verskeie gemeenskapsprojekte geinisieer en is reeds vanaf 2014 ‘n Oos-Kaap verteenwoordiger by die Nasionale Landsdienskampe. Hier staan sy met die Skoolhoof Prestige Toekenning wat sy by die skool se jaarlikse prysuitdeling ontvang het…

Lees Meer

Kranslegging

Op die 11de November 2018 was  Marichen Piek, hoofmeisie van Hoër Volkskool  ,en Ashley Arnolds, onder-hoofseun,  by die kranslegging-gedenkdiens by St James Anglican Church. Hul was bevoorreg om hierdie geleentheid by te kon woon, aangesien hierdie jaar die 100ste jaar gevier word sedert die Eerste Wêreldoorlog geëindig het. Dit was n spesiale geleentheid waar almal…

Lees Meer

Boundless Opedag

Marichen Piek, hoofmeisie van Hoër Volkskool, en Carryn Swart, leerlingraadslid,  het Boundless, die beskermde werksplek, se tee en opedag op Saterdag, 10 November 2018 bygewoon. Hierdie tee word aangebied om hul jaarlikse Maand vir Gestremdes te vier. Met hul aankoms is hul vriendelik welkom geheet en bietjie rond gewys oor  wat hulle self maak en…

Lees Meer

Bloemfontein Atletiek

Tien atlete van Hoër Volkskool het aan die Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem.  ‘n Sterk wind het die prestasies van die atlete beïnvloed.  Deelname by hierdie byeenkoms is in die 2019 ouderdomsgroepe. Marni van der Merwe het die 100m en 200m in die dogters o.16 afdeling gewen.  Haar tye was onderskeidelik 13,24 sekonde en…

Lees Meer

Volkskool vs Union Atletiek

Ideale weer en sterk kompetisie het vir opwindende atletiek by die Volkskool vs Union Byeenkoms gesorg. Twaalf byeenkomsrekords het in die slag gebly en ekstra kleur aan die byeenkoms verleen.   Die byeenkomsrekords is soos volg verbeter: Shirwan van Staden  (Volkskool) – 100m, S o.19 – 10,78 sek I Ndamane (Union)  –  800m, S o./19…

Lees Meer