Hoër Volkskool se hoofleiers vir 2023 is Maandagaand tydens die jaarlikse prysuitdeling as volg aangekondig:

Albrecht de Jager (onderhoofseun), Chequin Koopman (hoofseun), Melandré Kombani (hoofdogter) en Zenke Enslin (onderhoofdogter)

Baie geluk met julle verkiesing en mag ons in 2023 voortbou op die sukses van ons eeufeesjaar.

Meer Nuusberigte