Karoo Ford ondersteun Volkskool – op en langs die veld!

Ons sê ’n opregte dankie aan KAROO FORD, een van ons groot borge by die jaarlikse Koedoejag, wat vandag ook hul teenwoordigheid langs die rugbyveld gewys het.

Hulle het nie net hul voertuie uitgestal nie, maar ook hul betrokkenheid en ondersteuning van Volkskool se sport en gemeenskapsgees kom wys.

Ons waardeer julle ondersteuning – dit maak ‘n werklike verskil!

Karoo Ford, ons is trots om julle langs ons te hê.

Meer Nuusberigte