GRT Superbal

Vrydag, 24 November: Gholf : 14:00 Saterdag, 25 November: Tennis & Rolbal: 08:00 TENNIS GHOLF ROLBAL Kom deel in die pret en maak vir jou ‘n span bymekaar…  _Is hierdie slegs vir ernstige sportmanne/vroue?_ *GLAD NIE!* Hierdie is vir enige iemand wat lus is vir pret en om lekker pryse te wen!  _Ek het nog nooit rolbal…

Lees Meer

Kultuuraand

Ons het hierdie jaar geen steen onaangeroer gelaat om Hoër Volkskool se uitvoerende kunste tot nuwe hoogtes te stuur nie.Na uitstekende resultate by die Kunstefees en ons prysenswaardige oorwinning in die Karoo Interskole Toneelfees, het ons die jaar met ons pasafgelope Kultuuraand op ‘n hoogtepunt afgesluit.Die Volksies het behoorlik gespog met hulle talent. Daar is…

Lees Meer

Prysuitdeling 2023

Hoër Volkskool se prysuitdeling was ‘n spoggeleentheid en ons was bevoorreg om ons leerders vir hul akademiese, sport en kultuur prestasies vir die jaar te vereer. So ‘n geleentheid spreek boekdele van ons leerders se toewyding en harde werk gedurende die jaar. Ons is trots op elkeen van julle! (Klik op die foto vir die…

Lees Meer

Makula Muscle Mall

By Hoër Volkskool se gimnasium is ‘n buitelug oefenbaan, bekend as die Makula Muscle Mall. Nadat die gimnasium vergroot is, was die vergroting van hierdie oefenbaan volgende op die lys.Baie dankie aan Campbell Scott wat sy grondverskuiwingsmasjiene beskikbaar gestel het, om die terrein gelyk te maak.ISU-Rommel se werkers het ook hand bygesit met die laaste…

Lees Meer

Gevegskuns

HVS se leerders wat studente van Raptors Martial Arts-klub is, het op Saterdag 14 Oktober 2023, aan die East Coast Elephant Open in Jeffreysbaai deelgeneem. Studente van verskillende klubs regoor die land het hieraan deelgeneem.Die deelnemers het onderskeidelik aan die Tatami punte gevegkuns en Tatami semi-kontak gevegkuns dissiplines meegeding. Die kompetisie was intens en straf.…

Lees Meer

Hoofleiers 2024

Na afloop van Hoër Volkskool se  2023 prysuitdeling, is die hoofleiers vir 2024 aangekondig. vlnr: Jan-Theo van Tonder – onderhoofseun, Jani van der Merwe – hoofdogter, Xander Keyser – Hoofseun en Zanri Groenewald – onderhoofdogter. Dit is ‘n baie sterk leierspan en ons glo hul sal die skool en sy leerlinge tot verdere hoogtes lei.…

Lees Meer

Huiskomitee 2024

Op Donderdag, 12 Oktober 2023, het Huis Cronjé hulle koshuisdinee gehou, waartydens die huiskomitee vir 2024 aangekondig is. Baie geluk aan die volgende leerders: (Foto vlnr) Carla van Tonder, Lisa Steynberg, Anya Cornelius, Saré Viljoen (onderhoofmeisie), Jani van der Merwe (hoofmeisie), Zak Wolfaardt (hoofseun), Jan-Theo van Tonder (onderhoofseun), A.J. de Jager, Pieter van der Merwe,…

Lees Meer

ATKV Karoo Toneelfees

Hoër Volkskool Graaff-Reinet het die afgelope vakansie aan die ATKV Karoo Interskole Toneelfees in die Apollo Teater met sy ryke geskiedenis te Victoria-Wes deelgeneem.Die groep is groot lof toegesing deur die uiters bekwame beoordelaars uit die Suid-Afikaanse vermaaklikheidswêreld, naamlik Danielle Retief ( 7de Laan), Rowlen von Gericke (Getroud met Rugby) en die joernalis Rasaad Adams.Harde…

Lees Meer