Karoo Eistedfodd

Tydens die jaarlikse Karoo Eistedfodd wat in De aar aangebied word, het Hoër Volkskool baie goed gevaar. Daar is deelgeneem aan ‘n wye verskeidenheid van kategorieë en ons kultuurdiere het hul eie verwagtinge oortref! Van die uitslae is as volg: Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer),  Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud,…

Lees Meer

‘Project David’

Wian Vos, bekend vir sy Project David, het ‘n baie suksesvolle ‘Praise and worship’ in ons skoolsaal aangebied. Die kinders het so baie geleer en baie het opnuut hul harte vir die Here gegee. Wian het in die laaste paar kere wat hy HVS besoek het, ‘n hele paar kinders se lewens verander waar hul…

Lees Meer

UCAN

Maandagoggend het UCAN, ‘n gemeenskapsprojek wie se doel is om die jeug en ons nasie in te lig en te lei, Hoër Volkskool kom besoek.  Hul hoofdoel is om dwelms van die strate af te kry en om die lewens van die wat al betrokke is by dwelms  te help om die siklus te breek.…

Lees Meer

Tennis

16 van Hoër Volkskool se tennisspelers het op 23/24 Augustus aan die Marco Wasserman Tennistoernooi in Middelburg deelgeneem. Elke span bestaan uit 4 seuns en 4 dogters wat aan dubbel- en gemengde dubbelspel wedstryde deelneem. Die HVS eerste span behaal oorwinnings oor Hoërskool De Aar (44-28), Union High (41 – 31) Hoërskool Middelburg (39 –…

Lees Meer

Senior Leerlingraad

Hier is die Senior Leerlingraad vir die termyn 2019/2020. Mnr Theo Dörfling, Juryna Fourie, Reinier Swanepoel, Jaco van Loggerenberg, Jean-Louis du Plessis, Llewellyn Crewe-Brown, Dieter Bertram, Emile Bosch en Megan Nel. Voor: Wadey Minnaar, Casey du Toit, Astrid Langeveldt, Alwyn van der Merwe, Ruben van der Merwe, Logan Ludick, Mia du Plessis en Labre Oosthuizen.…

Lees Meer

Junior Leerlingraad

Hoër Volkskool het die leerlingraad vir die termyn 2019/2020 aangekondig. ons is baie trots op ons jong leiers! Op hierdie foto verskyn die Junior Leerlingraad, saam met Mnr Theo Dörfling, die skoolhoof.   Ruan Deysel, Lliam van Heerden, Johandre Groenewald en Tanya Nieuwoudt. Voor: Ceano Everson, Zenke Enslin, Melandrè Kombani en Chloe Stannard.

Lees Meer

Kultuuraand

‘n Besondere kultuuraand met ‘n ryke verskeidenheid is deur Hoër- en Laer Volkskool op 21 Augustus 2019 aangebied.  Daar was oomblikke van lag afgewissel met ernstige oomblikke op die verhoog.  Die gehoor het die geleentheid gekry om die talent van die leerders te bewonder en geniet. Die aand het afgeskop met ‘n grasieuse solo dansvertoning, …

Lees Meer

Muurbal

Verlede week het Hoër Volkskool teen Hoërskool Middelburg muurbal gespeel. Die wedstryde het plaasgevind in Graaff-Reinet en daar is in baie goeie gees meegeding.  Hoër Volkskool se spelers het alles uitgehaal en het Middelburg verslaan met ‘n telling van 17 – 5. Hier is van die Volkskoolspelers besig om te ondersteun: Voor: Danè thiart, Injke…

Lees Meer

Hokkie

Die o.16 A hokkiespan van HVS het ‘n baie goeie hokkieseisoen beleef.  Hulle het 23 wedstryde gespeel waarvan hulle 19 gewen het.  Tydens die wedstryde is 66 doele aangeteken. Die kersie op die koek was die pragtige wedstryd wat hulle teen Union High School tydens interskole gespeel het en met 2 – 0 gewen het.…

Lees Meer