Atletiek – Sarah Baartman Byeenkoms

Twee-en-twintig atlete van Hoër Volkskool het aan die Sarah Baartman Hoërskole Atletiek byeenkoms in Port Elizabeth deelgeneem.  ‘n Sterk wind het die prestasies beïnvloed.  Die volgende atlete het medaljes gewen:   Shirwan van Staden            : 1ste in 100m, S o/19 (11,50 sek), 2de in 200m S o/19 (22,69 sek) Jay-Dee…

Lees Meer

Ruiterkuns

Marichen Piek, hoofmeisie van Hoër Volkskool word beloon vir haar harde werk en deursettings vermoë. Nadat sy verkies is as lid van die junior Protea Ruiterkuns span om aan ‘n Internasionale kompetisie in New Orleans Amerika te gaan deelneem, word sy ook aangewys as kapteine van hierdie span. Baie geluk aan haar en haar afrigter…

Lees Meer

Interskole Swemgala

Die afgelope week het die jaarliske Interskole swemgala tussen die Volkskool en Union Schools plaasgevind by die binneshuise swembadkompleks by Hoër Volkskool. Die kompetisie was baie straf maar op die einde van die dag het Die Volkskole met albei trofee weggestap. In die laerskole afdeling is Aiden Thiart en Carlien Oosthuizen, albei van Laer Volkskool…

Lees Meer

Skiet

Anke en Tarien van der Westhuizen het die afgelope naweek aan die SA Metaal Silhouette se Bloemfontein MSK – OPE  deelgeneem. Anke behaal ‘n totaal van sewe eerste plekke in die 0.20 afdeling en een eerste plek in die Ope afdeling. Tarien behaal twee derde plekke en een tweede plek in die 0.20 afdeling, terwyl sy ook ‘n tweede plek behaal in die Ope afdeling. Wat…

Lees Meer

Boogskiet

Skole van Oos-Londen, Port Elizabeth, Port Alfred, Despatch en Uitenhage en Graaff-Reinet het op Saterdag, 16 Februarie aan die Ope kompetisie vir die NASP boogskiet in Port Alfred deelgeneem.  Laer Volkskool se skuts het uitstekend gevaar en behaal goud, silwer en brons in die bullseye afdeling. Freddie van der Mescht behaal  goud in beide die bullseye en 3D, met Adriaan Blignaut wat silwer en Casper Bekker wat…

Lees Meer

Tennis4Jesus toernooi te Bredasdorp

Die afgelope naweek het Hoër Volkskool se eerste tennisspan aan die Tennis4Jesus toernooi te Bredasdorp deelgeneem. Die tog soontoe was ‘n lang pad maar met die goeie geselskap het die tyd gevlieg! Die toernooi het oor twee dae gestrek en ons spelers het baie goed gevaar. HU het die eerste dag teen Hoërskool Dirkie Uys…

Lees Meer

OP Tweekamp

Links Marlien Crewe-Brown,  Llewellyn Crewe-Brown  en Dane Thiart is gekies om aan die OP Tweekamp Kampioenskappe deel te neem te Port-Elizabeth. By hierdie byeenkoms sal ‘n finale OP span gekies word om aan die SA-Kampioenskappe deel te neem, wat hierdie jaar ook in Port-Elizabeth aangebied word.

Lees Meer

Tweekamp

Die Highgate Interprovinsiale Tweekamp is die tweede grootste tweekamp byeenkoms in die wereld. Net die SA’s het meer mededingers. Daar was heelwat Graaff-Reinet kinders wat deelgeneem het en ‘n hele paar van Laer Volkskool het hul staal op die baan en in die swembad gewys. Hoër Volkskool het ook ‘n verteenwoordiger gehad in Marlien Crewe-Brown…

Lees Meer

CSV Kar-was

Die Christelike Studente Vereniging-tak (CSV) van Hoër Volkskool het Maandagaand karre by die skool gewas as Fondsinsameling vir die skool. Die projek is baie goed ondersteun deur ouers, onderwysers en lede van die publiek. Baie dankie vir elkeen se bydrae, hetsy dit was om jou klere nat te maak om te was, of om jou…

Lees Meer

Collie Koeberg Atletiek

Agttien Hoërskole het aan die Streekbyeenkoms op Collie Koeberg Stadion deelgeneem.  Die atlete van Hoër Volkskool het 34 eerste plekke behaal.   Albrecht de Jager                               :           Spiesgooi S o/14                     :           28,35 m Lliam van Heerden                            :           Driesprong S o/15                   :           10,20 m…

Lees Meer