Gladiators besoek HVS

Die Gladiators het gister weer ons skool besoek en met die graad 11 en graad 9-leerders kom gesels. Die aanbieders het vertel dat hulle self geboelie is op skool en wat hulle daaromtrent gedoen het. Hulle het ook vir ons leerders waardevolle inligting gegee, hoe om die situasie te hanteer as jy geboelie word.Ons bedank…

Lees Meer

Boogskiet

OOS-KAAP A-SPAN Annelie Pieterse Freddie van der Mescht Lieben Bekker John Read HVS- en LVS-leerders het na afloop van die Oos-Kaap Boogskietkampioenskappe vir deelname aan die Nasionale Interskole boogskietkompetisie gekwalifiseer. Beide afrigters, Beyers en Carol Cronje is ook lid van die span wat gaan deelneem. OOS-KAAP B-SPAN Megan Hendrikse Zulaine Mostert Lisa Bekker Casper Bekker…

Lees Meer

Akademies Top 10

HVS gee elke kwartaal erkenning aan die toppresteerders in elke graad. Die tweede kwartaal se presteerders is as volg: Graad 12: Petroné Fourie Astrid Langeveldt Stefan Neethling Jean Louis du Plessis Zanki Botha Mia du Plessis Athena Finck Logan Ludick Alwyn van der Merwe Isobelle Terblanche Graad 11: Annelie Pieterse Chloé Stannard Jeffson Arends Lieben…

Lees Meer

ATKV Redenaars

HVS se leerders het aan ‘n redenaarskompetisie in die Oos-Kaap deelgeneem. Die deelname was aanlyn gedoen. Annelie Pieterse, graad 11, was vyfde in die senior afdeling en Adriaan Blignaut, graad 9, was sewende in die junior afdeling. Baie geluk, met julle goeie prestasies behaal.

Lees Meer

Tennis

Petrie van der Merwe is vir die Oostelike Provinsie 0.19-tennisspan gekies en sal die OP verteenwoordig tydens ‘n provinsiale tennistoernooi te Kaapstad wat vanaf 23 tot 27 September 2021 aangebied word.

Lees Meer

Hengelnuus

Nico Coetzee is vir die Junior Oos-Kaap Vars- en Oewerhengelspan gekies. Om te kwalifiseer moes Nico in 2020 en 2021 aan ses OP-Liga hengelkompetisies deelneem. Die spanne gaan aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie vanaf 16 tot 19 Desember 2021 te Bloemhof deelneem.

Lees Meer