Akademie – Top klasposisies

Na afloop van die afgelope kwartaal se toetsreeks, is die volgende leerlinge aangewys as die nommer 1 in hul graad vir akademie: Annika Fitzgerald  (Gr9), Chloe Stannard (Gr8), Pierre van der Merwe (gr11), Juryna Fourie ( gr10) en Engeri Fourie (gr12).

Lees Meer

SA Atletiek-kampioenskappe

Shirwan van Staden het hierdie jaar ‘n besondere prestasie behaal deur aan twee Suid Afrikaanse Kampioenskapsbyeenkomste deel te neem.  Hierdie uitstaande Hoër Volkskool atleet het goed presteer teen die beste atlete in ons land. Shirwan het deelgeneem aan die Suid Afrikaanse Junior Kampioenskappe (5 – 7 April 2018) in die Paarl.  Hy het in die…

Lees Meer

DBV Uitreik

Hoër Volkskool het die kwartaal goed afgesluit. Van ons leerlingraadslede het elkeen ‘n leiband saamgeneem na die DBV en met die honde daar gaan stap en bietjie met hulle gespeel. Die leerlinge kon nie uitgepraat raak oor hoe opgewonde die honde was oor die aandag wat hul gekry het nie! Graag doen ons dan ‘n…

Lees Meer