Kranslegging

Op die 12de November 2017 het die twee hoofleiers van Hoër Volkskool  die diens by die St James Anglican Church bygewoon saam met omtrent 50 ander mense. Die diens is gehou om hulde te bring aan die mense wat hulle lewens gegee het tydens die eerste en tweede wereldoorlog. Tydens die diens was daar n…

Lees Meer

Volkskool / Union Atletiek

‘n Opwindende middag se atletiek is op die spyskaart wanneer die beste atlete van Volkskool en Union mekaar op die baan aandurf.  ‘n Wind wat die hoë temperatuur afgekoel het en veral die naellopers gehelp het, het bygedra tot die sukses van die dag. Die volgende byeenkomsrekords is verbeter: Naam Skool Item Ouderdom Afstand S…

Lees Meer