HVS Oscar-aand

Verlede week het Hoer Volkskool die twee-jaarlikse Oscar-aand aangebied. Die aand is ‘n hoogtepunt op ons skool se kalender waar leerlinge pryse wen vir onder andere die meisie met die mooiste bene, die trouman in die skool en ook glanspaartjies wat verseker gaan trou! Die hoogtepunt van die aand is wanneer die onderwysers hul verskyning…

Lees Meer

Vlak 1 en Top 8 Gala

Sewe van Hoer Volkskool se swemmers het aan die Vlak 1 gala en die uitnodigingsgala, die Top 8 gala in Port-Elizabeth deelgeneem. Almal het baie goed gevaar en goeie tye geswem. By die vlak 1 gala het Emile Blignaut, Nico Coetzee, PJ de Goede, Dane Thiart en Owen Thiart deelgeneem. Emile Blignaut het ‘n algehele…

Lees Meer

NASP-Interskole boogskiet

Saterdag  17 Maart 2018 Uitstekende weer, uitstekende gees, uitstekende kompetisie. 43 Kinders van die westelike deel van die Oos-Kaap het aan die NASP-Interskole boogskiet kom deelneem.  Die kompetisie was straf en die die punte toon dat hierdie kinders hard werk om goeie resultate te behaal. In die individuele items is die volgende behaal: 3D JUN…

Lees Meer

Besigheidstudies-klas besoek Montego

Die Graad 11 Besigheidstudies klas het laas week Donderdag vir Montego besoek. Die klas het meer geleer oor die Sekondêre sektor en bestuur van die besigheid. Die leerders was veral beïndruk met hoe so groot maatskappy familie waardes inkorporeer. Die klas bedank vir oom Wilfred van der Merwe vir sy uitstekende toer en les oor…

Lees Meer

Debatfees tydens Woordfees te Stellenbosch

12 leerders van Hoër Volskool het op 10 Maart 2018 deelgeneem aan die Debatfees tydens die Woordfees op Stellenbosch. Die vier spanne van drie leerders elk is ingedeel in die Harde Koejawels en Ou Hande – kategorieë. Hoër Volkskool het teen spanne van Hoër Meisieskool Paarl, Hoërskool Belville, Paul Roos, Paarl Gim, Jan van Riebeeck,…

Lees Meer

Oos-Kaap Hoërskole Atletiek

Die room van Oos Kaap se Hoërskool atlete het van 6 tot 9 Maart 2018 op NMU se baan in Port Elizabeth meegeding.  Baie goeie prestasies is gelewer wat goeie uitslae vir die provinsie voorspel by die SA Hoërskole Kampioenskappe in Potchefstroom. Shirwen van Staden, spogatleet van Hoër Volkskool, was een van die uitblinkers van…

Lees Meer

Landsdiens is lekker!

Vrydag 2 Maart 2018 het ‘n vrolike groep Hoër Volkskool Landsdieners na Skietfontein vertrek op die jaarlikse takkamp. Landsdiens staan stewig op vier pilare, nl. Liefde vir God, medemens, arbeid en die natuur.  Tydens kampe word tyd ingeruim vir aktiwiteite rondom elk van hierdie pilare. Gewapen met grawe, pikke en ‘n koevoet of twee is…

Lees Meer

KarooGala – HVS

Verlede week het Hoër Volkskool die jaarlikse Karoogala aangebied by ons swembad. Die opkoms was baie groot, mense het gery van so ver as Fort Beaufort om aan hierdie gala deel te neem. Skole wat meegeding het om die trofee was Union Schools, Volkskole, Cradock Hoër en Laerskool, Gill Primary en Gill College, Hoër Landbouskool…

Lees Meer

Sarah Baartman Atletiek

Die beste Hoërskoolatlete van die Sarah Baartman Mega Distrik het op die Westbourne Ovaal kragte gemeet.  Mooi weer het in die middag plek gemaak vir ‘n donderstorm wat die byeenkoms vir ‘n halfuur tot stilstand gebring het.  Twintig atlete van Hoër Volkskool het deelgeneem en die volgende mooi prestasies behaal: Annelie Viljoen 1ste diskus D/14…

Lees Meer

Interskole swem

Verlede week het Union Schools die jaarlikse Interskole tussen die Volkskole en Union aangebied by Hoër Volkskool se binnenshuise swembad. Die gala is baie goed ondersteun deur groot getalle deelname, baie ouers en ander ondersteuners wat bygedra het tot diè suksesvolle byeenkoms. Marlien Crewe-Brown en haar boetie, Llewellyn, albei swemmers van Hoër Volkskool, het twee…

Lees Meer