Hokkienuus

Op Woensdag, 15 Junie 2022, het HVS se eerste hokkiespan teen Brandwag in ‘n “Knockout Cup” gespeel. Dit was ‘n wedstryd wat begin het in sonskynweer, later in reën en self hael, voordat die son weer begin skyn het. Baie geluk aan ons hokkiespan wat die wedstryd met 8 – 0 gewen het. Hulle volgende…

Lees Meer

Rugby Provinsiaal

Van ons rugbyspelers het aan die Meyer-Sauerman-toernooi deelgeneem, wat deur Hoer Volkskool aangebied is. Hierdie toernooi was die finale rondte proewe vir die onderskeie OP rugbyspanne waar ses van ons spelers tot OP spanne verkies is.  L’Reese Stuurman en Jan-Theo van Tonder is verkies tot die 0.16A span, wat as die Grant Khomo-span bekend staan. Zak…

Lees Meer

Hemelvaart

Wian Vos het by HVS ‘n hemelvaartdiens aangebied. Sy boodskap was dat ons moet onthou, God het sy seun aarde toe gestuur om vir ons sondes te sterf. Hy is weer hemel toe om ons plekkie te gaan gereed maak. Ons moet sorg dat ons elke dag kies om Hom te volg, sodat wanneer die…

Lees Meer