Is jy dinamies, gemotiveerd met ‘n passie vir hokkie en sportontwikkeling? Wel dan soek Volkskool vir jou!

Ons maak plek vir ‘n suksesvolle kandidaat wat aan die vereistes voldoen om ‘n gevestigde plattelandse skool se hokkie met jou kennis, ervaring en kwalifikasies tot die volgende vlak te neem.

Raak deel van ‘n dinamiese skool, ryk in tradisie met die fokus op vooruitgang!

Meer Nuusberigte