Akademie

Die skool se toegewyde onderwysers met ondervinding en die nodige kwalifikasies lê die grondslag van die skool se akademie. Die voorgeskrewe vakke word in Graad 8 en 9 aangebied. In Graad 10 tot 12 word …

Kultuur

Landsdiens, CSV, Debat asook verskeie skaakspanne, ‘n koor, en verskeidenheidskonserte word jaarliks aangebied om talent te identifiseer en ook kultuurdeelname te bevorder.

Sport

Hoër Volkskool het ‘n baie trotse sportgeskiedenis en tradisie. Sy sportspanne was nog altyd ‘n groot krag in die Karoo. ‘n Verskeidenheid sportsoorte word aangebied …