Prysuitdeling

Hoër Volkskool het verlede Donderdag, 21 Oktober, ons jaarlikse prysuitdeling aangebied. Dit was die eerste keer in twee jaar wat ons ‘n relatiewe normale prysuitdeling kon hou. Leerders het gedurende die jaar baie hard gewerk om hierdie top toekennings te behaal. Die hoofleiers van die skool is aangewys en die leerlingraad en Huiskomitee van die…

Lees Meer

Huis Komitee

Huis Cronje se Huis Komitee – Hoof en onderhoofleiers Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Elize de Jager (Hoofdogter) Lliam van Heerden (Hoofseun) en Casper Erasmus (onderhoofseun)

Lees Meer

NAGAFLOS & STEAK-AAND

In aanloop tot ons Eeufeesvieringe in 2022 bied die Volkskool Eeufeeskomitee met trots ‘n NAGAFLOS EN STEAK-AAND aan.Inskrywingsfooie is vir spanne van 2 tot 5 deelnemers en die volgende kategorieë is beskikbaar; Gr 1 – 6 | 2km – R100 Ope | 5km – R250 Ope | 10km – R400 REGISTRASIE begin om 17:00 en die…

Lees Meer

Koshuisafskeid

Huis Cronjé het op Donderdag 14 Oktober 2021 hulle koshuisafskeid, met die tema “Midnight in Paris” gehou. Tydens hierdie geleentheid is die koshuiskomitee vir 2022 aangewys.VLNR: Elize de Jager (hoofdogter), Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Marli van der Merwe, Annelie Viljoen en Melandri LombardLliam van Heerden (hoofseun) , Casper Erasmus (onderhoofseun), Marco Jooste, Marshall Kombela…

Lees Meer

Matriekafskeid

Wie sou ooit kon dink dat die binnehof by Hoër Volkskool in ‘n sprokiewêreld verander kon word. Op 30 September 2021 was ‘n matriekafskeid vir die matriekklas aangebied. Klasmaats het in spoggerige en selfs bekende voertuie by die geleentheid opgedaag. Almal het mooi gelyk en die eregaste het op die rooi tapyt na die binnehof…

Lees Meer

A tot 10

Leerlinge van Hoër Volkskool wat van graad 1 tot graad 12 saam in Volkskool was. Trotse oomblik! Dis ‘n einde van ‘n era, maar weer die begin van ‘n nuwe avontuur.

Lees Meer

Hokkie

Die Karoo Hokkie Klub, onder leiding van Ina Botha, bied hierdie naweek ‘n hokkiefees by UHS se hokkieveld aan. Sterkte aan HVS se hokkiespelers wat die hokkiefees bywoon.

Lees Meer

Leerlingraad vir Eeufeesjaar 2022

Volkskool vier in 2022 sy Eeufees. Die HVS leerlingraad wat verkies is vir hierdie besonderse jaar, is as volg: GRAAD 8 Dogters: Elizke Gouws Saré Viljoen Seuns: Cole Strydom Layton Meshilinie GRAAD 9 Dogters: Jani van der Merwe Zanri Groenewald Seuns: Juan Stannard Xander Keyser GRAAD 10 Dogters: Elaine van Rensburg Melandré Kombani Zenke Enslin…

Lees Meer