Adelaars Toernooi

Vrydagmiddag het Hoër Volkskool die jaarlikse Adelaars toernooi aangebied op Union High se Astro. Pret en plesier het die dag geseëvier. Spanne van verskillende ouderdomme en vaardigheidsvlakke het deelgeneem wat bygedra het tot die pret. Op die einde het Grootfontein se eerstespan as wenners van die dag uitgetree,met sterk kompetisie van die span wat tweede…

Lees Meer

Boogskiet Kampioenskappe

Die interprovinsiale en nasionale kampioenskappe het van 3 tot 5 Oktober in Rustenburg in Noordwes  plaasgevind. Sewe kinders is gekies om die Oos-Kaap span van 32 tydens die Nasionale Kompetisie te verteenwoordig – Juryna Fourie, Annelou van der Mescht en Jaco van Loggerenberg van HVS, Daniel McNaughton en Matthew McNaughton van UHS was in die…

Lees Meer

Hokkietoernooi in Holland

Twee van Hoër Volkskool se belowendste hokkiespelers het tydens die vakansie deelgeneem aan ‘n toernooi in Holland. Chloè Stannard (links) en Anje Smith het hier hul hokkievaardighede verbeter deur twee klinieke by te woon wat aangebied is deur Internasionale hokkiespelers van regoor die wêreld. Hul het vier wedstryde gespeel. Hul verloor teen Oranjerood Klub, en…

Lees Meer

Pienk Bome vir Pauline

Hoër Volkskool het met baie werk en lag ‘n vlot bymekaar gesit vir die Pink Trees for Pauline-veldtog. Saterdagoggend het ons deelgeneem aan die pretstap en optog en het’n derde plek behaal vir ons vlot! Dankie aan almal wat saamgewerk het om hierdie projek soveel pret én suksesvol te maak.

Lees Meer

Atletiek – Top 10 Byeenkoms

Die atlete van Hoër Volkskool het baie goed presteer by die Top Tien Byeenkoms op Cradock.   Die volgende prestasies is behaal: Shirwan van Staden                        :           2de – 100m, S o.19 – 10,89 sek :           3de – 200m, S o.19 – 22,60 sek  …

Lees Meer

Prysuitdeling

Hoër Volkskool het Maandagaand weer ons jaarlikse prysuitdeling gehad. Hier is baie van ons leerlinge beloon vir hul harde werk op akademiese, sport en kultuurgebiede.  Dit was weereens ‘n spoggeleentheid wat seepglad verloop het.  Ons wil ook aan al ons pryswenners weer geluk wens met hul uitstaande prestasies.  

Lees Meer

Sewe’s Rugby

Baie geluk aan die HVS Sewe’s rugbyspan wat die Plaat kompetisie gewen het tydens die Sewe’s rugbytoernooi op Burgersdorp. Hul eerste wedstryd het hulle verloor met 12 – 7 teen Burgersdorp.  Daarna het hulle Landboudal gewen met 33 – 0 en ook hul derde wedstryd teen Dordrecht gewen met 26 – 7. Foto; Agter: Ruben…

Lees Meer