Trots Volkskool

Hier by Hoër Volkskool is daar nog baie water wat in die see moet loop voor ons kan rus, maar ons begin al die gevoel van vakansie kry. Die personeel van HVS wil net vir elke leerling, ouer, ondersteuner en vriend van Hoër Volkskool ‘n geseënde vakansie toewens. Mag julle die tyd saam met vriende…

Lees Meer