Tennis

Gedurende die Julie-vakansie het Dieter Bertram deelgeneem aan die Interprovinsiale Tennistoernooi in George. Drie provinsies, nl. Oos-Kaap, Noord-Kaap en SWD het deelgeneem. Elke speler het enkel-, dubbel-, en gemengde dubbel-wedstryde gespeel. Dieter het OP 0.16 verteenwoordig en het uitsonderlik goed gevaar. Hy het al sy wedstryde gewen en OP het aan die einde van die…

Lees Meer

Erekleure

Tydens die Julie-vakansie het ‘n paar van ons leerders aan provinsiale toernooie deelgeneem en sodoende gekwalifiseer vir hul erekleure in hul onderskeie kodes.  Agter: Lykita Koeberg verteenwoordig OP in die 0.17B span by die Nasionale Netbaltoernooi wat in Boksburg aangebied is. Maryna Nell  verteenwoordig ook vir  OP in die 0.17B span by die Nasionale Netbaltoernooi.…

Lees Meer

Akademiese Top 10

Na afloop van die Junie-eksamen, is Hoër Volkskool se top akademiese presteerders aangewys. Die stryd was taai en in sommige grade is die verskil tussen die eerste vyf posisies net 1 of 2 persent. Die volgende leerlinge is aangewys as die nommer een in hul graad: Engeri Fourie (gr12), haar sussie, Juryna Fourie in Gr…

Lees Meer

ATKV – Jeugtak Volksmond

Die afgelope week het Annelou van der Mescht, voorsitter van Hoër Volkskool se ATKV-Jeugtak, Die die Volksmond, die ATKV se  Algemene Jaarvergadering wat gehou is by Klein Kariba bygewoon. Die tema was hierdie jaar Innovasie en Opleiding. Hier het die Volksmond – tak twee toekennings ontvang vir: ‘n Tak met ‘n baie hoë graad van…

Lees Meer

IMSSU wêreld skiet, NASP en EPMSSU “Classic”

Anke van der Westhuizen is gekies vir die Junior Protea span om aan die IMSSU wêreld skiet deel te neem. WILDCRETE UITDAAGSKIET 23 Junie te HTS Daniel Pienaar Uitenhage Met die 3D span kompetisie het die HVS span (Juryna Fourie, Jaco van Loggerenberg, Iwan van Loggerenberg, Petrone Fourie, Annelou van der Mescht; Xander Mostert; De…

Lees Meer

‘n Liefde vir jou medemens

Hoër Volkskool se Landsdienslede het saam met ander vrywillige leerders die strate van Graaff-Reinet ingevaar om fondse vir Huis van der Graaff in te samel.  Gewapen met plakkate en blikke het hierdie opgewonde vrywilligers die straathoeke rondom die NG Kerk beman en verbygangers bewus gemaak, gesmeek en oortuig om ‘n finansiële bydrae te maak. Kers…

Lees Meer