Op Woensdagaand, 19 Oktober 2022 was die eerste lentebal ná die Covid pandemie, deur die Volksie aangebied. Dit was ook die laaste sosiale geleentheid wat ons matriekklas bygewoon het.

Die tafels was onder die sterre in HVS se vierkant gedek en ‘n heerlike ete is bedien, terwyl almal tussendeur saam gekuier en gedans het.

Baie dankie vir ‘n heerlike lentebal.

Meer Nuusberigte