Matrieks Top 10

Baie geluk aan elke gr 12 leerder van Hoër Volkskool! Ons is so trots op julle! Jul het baie hard gewerk en harde werk is verseker beloon.  64 Matrieks 35 vak A -gemiddeldes 68,75 kwalifiseer vir B-graad Toelating Slaagsyfer: 96,78% Nr 1: Annelie Pieterse met 5 onderskeidings | Nr 2: Jeffson Arends met 3 onderskeidings…

Lees Meer