Jeugdag 2025

Vandag staan ons stil by die krag, potensiaal en verantwoordelikheid van die jeug. Ons leef in ‘n wêreld vol moontlikhede – geleenthede om te leer, te lei, en ‘n verskil te maak. Saam met daardie voorreg kom ‘n plig: om betrokke te wees, om op te staan vir geregtigheid, en om ons wêreled beter te…

Lees Meer

Meer as net ‘n nommer op ‘n trui…

Het jy al opgelet na die nommers op ons hokkie-meisies se skouers? Elke een van daardie nommers is meer as net ‘n identifikasie — dit is ’n getuienis van die spelers wat voor hulle gekom het. Die skouernommer is dieselfde as dié op hul trui, maar elke keer as hulle die veld betree, dra hulle…

Lees Meer

IGO besoek tegnologiese besighede in Gqeberha

Ons leerders het onlangs twee opwindende besighede in Gqeberha besoek as deel van hul tegnologie-ondersoek. By die eerste besigheid het hulle gesien hoe tegnologiese toerusting ontwerp en beplan word – van konsep tot rekenaarmodellering. By die tweede besigheid het hulle beleef hoe hierdie toerusting vervaardig en in mekaar gesit word. Die leerders kon sien hoe…

Lees Meer

Want ons is lief vir mense

Die ATKV-tak van Hoër Volkskool het die kwartaal op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n besoek aan Huis Van de Graaff. Ons het die dag spesiaal begin deur ‘n paar liedere vir die inwoners te sing, wat hulle harte warm gemaak het. Die hoogtepunt van die dag was egter toe ons saam met hulle ‘n vrolike…

Lees Meer

Hokkie – trotse hoofborg

Dankie, Suzuki – ons trotse hoofborg! Ons wil graag ’n spesiale woord van dank rig aan Suzuki Graaff-Reinet , wat as hoofborg van ons hokkie ’n groot rol speel in die ontwikkeling van ons spelers en sportprogram. Suzuki het vandag ook hul teenwoordigheid gewys tydens ons sportdag – dankie dat julle saam met ons hierdie…

Lees Meer

Handgemaakte herinneringe

Handgemaakte herinneringe – saam met Elsona Mnr. en Mej. Volkskool se geskenke stroom steeds in, en ons harte is vol dankbaarheid! Toe dit nog die Top 20 finaliste was, het Elsona ons verwelkom vir ‘n spesiale oggend waar elke leerder hul eie keramiekbakkie kon verf. Elkeen het ’n unieke, skoon bakkie ontvang en kon self…

Lees Meer

Boomsticks ondersteun Hokkie

Boomsticks ondersteun Volkskool se hokkiedogters met nuwe opwarmingshemde! Gister het die hokkiedogters van Volkskool met trots hul nuwe opwarmingshemde ontvang, geborg deur Boomsticks Graaff Reinet. Ons sê ‘n opregte dankie vir hierdie waardevolle bydrae tot ons sportprogram. Julle ondersteuning is nie net sigbaar nie, maar ook deurlopend – en ons beskou dit as ‘n groot…

Lees Meer

Karoo Ford ondersteun Volkskool

Karoo Ford ondersteun Volkskool – op en langs die veld! Ons sê ’n opregte dankie aan KAROO FORD, een van ons groot borge by die jaarlikse Koedoejag, wat vandag ook hul teenwoordigheid langs die rugbyveld gewys het. Hulle het nie net hul voertuie uitgestal nie, maar ook hul betrokkenheid en ondersteuning van Volkskool se sport…

Lees Meer

Netbal Eerste Span Kry Nuwe Klere!

Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat ons eerste netbalspan verlede week hul splinternuwe klere ontvang het! Die span lyk nie net fantasties nie, maar voel ook trots. Ons wil graag ‘n groot dankie sê aan ons hoofborg, Tyremart Graaff-Reinet , vir hul ruim bydrae en ondersteuning. Julle maak ‘n groot verskil in…

Lees Meer