Kranslegging

Die hoofleiers van Hoër Volkskool het die herdenkingsdag, meer bekend as “Remembrance Day”, by die St. James kerk bygewoon.  Hierdie geleentheid word elke jaar herdenk om die soldate wat aan die einde van WW1 hul lewens verloor het tydens die oorlog te onthou en te vereer.  Labré Ooshuizen en Llewellyn Crewe-Brown het ‘n krans namens…

Lees Meer

Geskenkpakkies vir “Boundless”

Hoër Volkskool het aan die Boundless Protective Workplace geskenkpakkies vir Kersfees geskenk. Hier is almal wat pakkies ontvang saam met Labré Oosthuizen (hoofmeisie), Logan Ludick, Chloe Stannard en Tanya Nieuwoudt.  “Die lekkerste deel van die pakkies was om die mense se gesigte te sien toe ons die pakkies uitdeel,”   het Labrè gesê. Dit was ‘n…

Lees Meer

SA Swem

Die afgelope naweek het Llewellyn Crewe-Brown, Hoër Volkskool se stêr-swemmer, aan die Oos-Kaap Swemproewe deelgeneem te Port-Elizabeth. Hy het aan ses items deelgeneem en in al ses items goeie eerste plekke behaal. Hierdie prestasies het verseker dat hy in die Oos-Kaap Swemspan opgeneem is. Hy gaan die Oos-Kaap verteenwoordig by die die Suid-Afrikaanse Somer Spele…

Lees Meer