Despatch Sportfees

Hoër Volkskool se hokkie, rugby en netbalspanne het die naweek deelgeneem aan die Despatch Sportfees in Despatch. Dit het baie goed gegaan met ons spanne. die wat nie op die telbord goed gevaar het nie, het waardevolle ondervinding opgedoen. Die tellings is as volg: Rugby: 0.14 wen 7 – 5 teen Hoërskool Despatch 0.16 Verloor…

Lees Meer

Boogskiet

Boogskiet nuus: Bullseye PRIMARY GIRLS 2              AMY VORSTER 142/300 1              FAITH HUMPEL 149/300   PRIMARY BOYS 3              ADRIAAN BLIGNAULT 226/300 LVS 2              HEYN CARLO SMITH 268/300 1              FREDDIE VAN DER MESCHT 273/300 LVS   HIGH BOYS 3              PIERRE VAN DER MERWE 269/300 HVS 2              DANIEL MCNAUGHTON 270/300 UHS 1              ZANDER GRASSMAN 273/300   HIGH GIRLS…

Lees Meer

Swem – Top 8

Vier van Hoër Volkskool se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Top 8 gala. Dit het baie goed gegaan met ons swemmers. Vlnr: Ben van der Merwe: brons vir die 50m rugslag. PJ de Goede wen brons vir die 50m Borsslag. Ben PJ Emile Blignaut het ook deelgeneem en goeie tye behaal. Marlien…

Lees Meer

Oos-Kaap Atletiek

Die beste Hoërskool atlete van die Oos-Kaap het in Port Elizabeth aan die provinsiale Kampioenskappe deelgeneem.  Reën het van tyd tot tyd geval, maar dit kon nie die entoesiasme van die atlete demp nie.  Die volgende goeie prestasies is deur atlete van Hoër Volkskool behaal: Marni van der Merwe wen ‘n goue medalje in die…

Lees Meer

WOW Woordfees

Drie van HVS se debatslede, Petroné Fourie, Juryna Fourie en Annika Fitzgerald,  het Donderdag 7 Maart vertrek na Stellenbosch om aan die debatsfees deel te neem. Ons leerders het teen die volgende skole gepraat: Rondte 1: Bernadino Hights Rondte 2: Jan van Riebeeck Rondte 3: Schoonspruit Hoërskool Semi-finaal: Bernadino Hights moet `n tweede keer oorwin…

Lees Meer