Tweekamp

Hannes van der Merwe (graad 10) het op 25 November 2023 en 14 Januarie 2024 aan tweekampligabyeenkomste te Port Elizabeth deelgeneem en baie goed gevaar. Hy is in die OP tweekampspan opgeneem en sal aan ‘n interprovinsiale tweekampbyeenkoms te Oudtshoorn op 3 Februarie 2024, deelneem. Baie geluk, Hannes en sterkte met jou voorbereiding vir die…

Lees Meer

TOP PRESTEERDERS

Zenke Enslin, as die Top Presteerder van Hoër Volksool, is met trots aangewys as die Top Student in die Sarah Baartman-distrik. Sy gaan Fisioterapie aan die Universiteit van Kaapstad studeer, maar is vasbeslote om haar langtermyn doelwit, naamlik mediese studies te verwesenlik.Zenke Enslin (Gem 88,9%)Afrikaans HT 87%English FAL 88%Lewensoriëntering 87%Wiskunde 90%Fisiese Wetenskap 89%Lewenswetenskap 85%Rekeningkunde 96%Sy…

Lees Meer

Matriekuitslae

Een van Volkskool se doelwitte is om as top presterende skool in die platteland bekend te staan en ons is vinnig besig om ons doelwit te bereik.Die Top 10-kandidate is as volg: Baie geluk aan die Matriekklas van 2023 met julle goeie uitslae!

Lees Meer

Tennis

Hoër Volkskool se tennisspeler, Alecia Louw (derde van links), is ingesluit in die Oos-Kaap o.15 tennisspan. Die span neem tans in Pretoria aan die nasionale IPT deel en het hul wedstryde teen die Vrystaat en Natal verloor maar hulle wedstryde teen Zimbabwe gewen.Alecia vaar baie goed in haar enkelwedstryde.Baie sterkte aan Alecia en haar spanmaats…

Lees Meer