Die Verenigde Gereformeerde Kerk het vanoggend ‘n erediens vir matrieks aangebied en Hoër Volkskool se matrieks het die diens bygewoon.

Ds. Gysman het ook Vrydag die saalbyeenkoms tydens die matrieks se laaste dag gelei en ‘n boodskap van hoop gebring.

Ons gebed vir elke matriek is dat julle hard sal werk en die vrugte van julle harde werk sal pluk.

Meer Nuusberigte