Huis Cronjé, die koshuis van Hoër Volkskool, het onlangs ‘n koshuisafskeid gehou en die huiskomitee vir 2023 aangewys.

Dogters: Anya Cornelius, Zoe Hattingh, Malandri Lombard (hoofdogter), Sophia Louw en Jani van der Merwe

Seuns: Jade Smith, A.J. de Jager, Albrecht de Jager (hoofseun), Jan Theo van Tonder en Zak Wolfaardt

Baie geluk en baie sterkte met julle werksaamhede vir 2023.

Meer Nuusberigte