Boodskap van meneer Theo Dörfling: Baie geluk aan die gr 12 klas van Volkskool met julle 100% slaagsyfer. Ons is trots op julle mooi prestasie en dankbaar vir die talente wat julle ontvang het om dit moontlik te maak. Dit is nie moontlik om so iets te bereik sonder ‘n spanpoging nie. Dankie aan die…
Lees MeerDie hoofleiers van Hoër Volkskool het die herdenkingsdag, meer bekend as “Remembrance Day”, by die St. James kerk bygewoon. Hierdie geleentheid word elke jaar herdenk om die soldate wat aan die einde van WW1 hul lewens verloor het tydens die oorlog te onthou en te vereer. Labré Ooshuizen en Llewellyn Crewe-Brown het ‘n krans namens…
Lees MeerHoër Volkskool het aan die Boundless Protective Workplace geskenkpakkies vir Kersfees geskenk. Hier is almal wat pakkies ontvang saam met Labré Oosthuizen (hoofmeisie), Logan Ludick, Chloe Stannard en Tanya Nieuwoudt. “Die lekkerste deel van die pakkies was om die mense se gesigte te sien toe ons die pakkies uitdeel,” het Labrè gesê. Dit was ‘n…
Lees MeerDie afgelope naweek het Llewellyn Crewe-Brown, Hoër Volkskool se stêr-swemmer, aan die Oos-Kaap Swemproewe deelgeneem te Port-Elizabeth. Hy het aan ses items deelgeneem en in al ses items goeie eerste plekke behaal. Hierdie prestasies het verseker dat hy in die Oos-Kaap Swemspan opgeneem is. Hy gaan die Oos-Kaap verteenwoordig by die die Suid-Afrikaanse Somer Spele…
Lees MeerEen van die hoogtepunte by die prysuitdeling, is die aankondiging van ons skool se hoofleiers. Vlnr: Megan Nel, onderhoofdogter, Llewellyn Crewe-Brown, hoofseun, Labrè Ooshuizen, hoofdogter, en Dieter Bertram, onderhoofseun. Ons wens hierdie leiersspan alle voorspoed vir die toekoms. Die Huiskomitee van Huis Cronjè is ook aangekondig, asook die leiers van hierdie span. Dunzual Abrahams, Nicolaas Grobler…
Lees MeerDie jaarlikse prysuitdeling van Hoër Volkskool was weereens ‘n spoggeleentheid. Baie geluk aan al ons pryswenners met hul uitstaande prestasies.
Lees MeerDie matrieks se laaste skooldag het gesorg vir baie opwinding. Die matrieks het die skoolhoof, Mnr Theo Dörfling, ontvoer en gevange gehou vir ‘n losprys. Die matreiks het klere omgeruil vir die dag om die ontvoerders te verdoesel, wat baie mense deurmekaar gemaak het. Na vele onderhandelinge is daar ooreengekom dat die hoof teruggebring sou…
Lees MeerHoër Volkskool gee erkenning aan leerders wat bo-gemiddeld presteer op die gebied waarin elkeen uitsonderlik goed gevaar het. Die volgende leerlinge het gped gevaar en erekleure verdien: Juryna Fourie: Kultuur en Boogskiet, Riclin Niemand: Rugby, Dillon Stannard: Silhouet skiet, Linda Lötter: Gr 12 Akademie, Victor Dercksen: Silhouet skiet, Devan Nel: Rugby, Sanmari de Goede: Boogskiet, …
Lees MeerAan die einde van elke kwartaal, wys Hoër Volkskool ons top tien slimkoppe in elke graad aan. Die volgende leerlinge beklee die eerste klasposisie na afloop van die derde kwartaal: Petrone Fourie (gr 10), Juryna Fourie (gr 11), Pierre van der Merwe (Gr 12), Chloe Stannard (gr 9) en Zenke Enslin (gr 8).
Lees MeerElke jaar neem die gr 12’s deel aan die Intermatriektoernooi. Hierdie jaar was die kompetisie baie straf en die matrieks moes hard baklei vir die beker. Die span wat op die einde van die dag as die wenners uit die stryd getree het, was die Team Versace. Carla Fourie, Zak van der Merwe (Kaptein), Cameron…
Lees Meer