Hoër Volkskool gee erkenning aan leerders wat bo-gemiddeld presteer op die gebied waarin elkeen uitsonderlik goed gevaar het. Die volgende leerlinge het gped gevaar en erekleure verdien:

Juryna Fourie: Kultuur en Boogskiet, Riclin Niemand: Rugby, Dillon Stannard: Silhouet skiet, Linda Lötter: Gr 12 Akademie, Victor Dercksen:   Silhouet skiet, Devan Nel: Rugby, Sanmari de Goede: Boogskiet,  Pierre van der Merwe: gr 12 Akademie en Boogskiet,  Amore Cronje: Kultuur, Inge van Rooyen: Gr 12 Akademie.

voor Andrew Schoeman: Silhouet skiet, Anke van der Westhuizen: Silhouetskiet, Fransenè Joubert: Kuluur,  Xander Moster: Boogskiet,  Petronè Fourie : Kultuur en Boogskiet, Caitlin du Preez: Gr 12 Akademie, Mathys Oberholzer: Boogskiet,  Lilian Korkie: Gr 12 Akademie,  Annika Fitzgerald: Kultuur,  Tarien van der Westhuizen: Silhouet skiet,  Liezel Nel: Kultuur. Afwesig: Lieben Bekker: Boogskiet en Gert van der Colff Sillhouet skiet.

Ons is baie trots op ons leerlinge wat uitstekend vaar op verskeie gebiede.

Meer Nuusberigte