Hoër Volkskool het aan die Boundless Protective Workplace geskenkpakkies vir Kersfees geskenk. Hier is almal wat pakkies ontvang saam met Labré Oosthuizen (hoofmeisie), Logan Ludick, Chloe Stannard en Tanya Nieuwoudt.  “Die lekkerste deel van die pakkies was om die mense se gesigte te sien toe ons die pakkies uitdeel,”   het Labrè gesê.

Dit was ‘n baie spesiale oorhandiging.

Meer Nuusberigte