Volkskool se skuts het uitstekend presteer by die kompetisie by Corkwood Mall.

Hoogtepunte:

– Karli van Rooyen skiet haar eerste én tweede 50 op 10m!

– Rikus Kleyn skiet sy eerste 50 op 15m na 8 jaar – welgedaan!

🥇🥈Conrad Kleyn neem goud en silwer huis toe, sowel as

🏆Conrad Kleyn is ook as die Beste Hoërskool Skut aangewys.

🥇Danel de Koker – goud

🥈Michyle Mostert – silwer

🥉🥉Karli van Rooyen – twee keer brons

Baie geluk aan al ons skuts – Volkskool is trots op julle akkuraatheid en deursettingsvermoë!

Meer Nuusberigte