Die hoofleiers van Hoër Volkskool het die herdenkingsdag, meer bekend as “Remembrance Day”, by die St. James kerk bygewoon.  Hierdie geleentheid word elke jaar herdenk om die soldate wat aan die einde van WW1 hul lewens verloor het tydens die oorlog te onthou en te vereer.  Labré Ooshuizen en Llewellyn Crewe-Brown het ‘n krans namens die skool gelê ter ere van die soldate.

Meer Nuusberigte