Een van die hoogtepunte by die prysuitdeling, is die aankondiging van ons skool se hoofleiers.

Vlnr: Megan Nel, onderhoofdogter,  Llewellyn Crewe-Brown, hoofseun,  Labrè Ooshuizen, hoofdogter, en  Dieter Bertram, onderhoofseun.

Ons wens hierdie leiersspan alle voorspoed vir die toekoms.

Die Huiskomitee van Huis Cronjè is ook  aangekondig, asook die leiers van hierdie span.

Dunzual Abrahams, Nicolaas Grobler (onderhoofseun), Jan-Hendrik Gouws,  Zanki Botha en  Jorinda Gouws (onderhoofdogter)

Voor: Ruben van der Merwe (Hoofseun), Alwyn van der Merwe,  Megan Nel (Hoofdogter), Marni van der Merwe en Athena Finck

Meer Nuusberigte