Elke jaar neem die gr 12’s deel aan die Intermatriektoernooi. Hierdie jaar was die kompetisie baie straf en die matrieks moes hard baklei vir die beker. Die span wat op die einde van die dag as die wenners uit die stryd getree het, was die Team Versace.

Carla Fourie,  Zak van der Merwe (Kaptein), Cameron Koopman,  Breyton  Grootboom ,Lykita Koeberg en Inge van Rooyen.

Baie geluk!

Meer Nuusberigte