Cara Leonard, ‘n Gr 12 leerling aan Hoër Volkskool, het tydens die Junie-vakansie aan ‘n Interprovinsiale Hokkietoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Sy was deel van die Oostelike Provinsie se 0.18B span. Hul het ‘n hele paar wedstryde gespeel. Haar span het baie goed gespeel en het aan die einde van die toernooi met die silwer medalje weggestap.

Meer Nuusberigte