Elke jaar vereer ons die Volksies wat buitengewoon presteer het op sportgebied. Hierdie jaar is geen uitsondering nie. ‘n Groot groep Volksies het die skool op Provinsiale vlak verteenwoordig op verskillende gebiede.

Foto: Voor vlnr: Elrico Prins (rugby), Cara Leonard (Hokkie), Logan Ludick (Hokkie), Caryn Swartz (Netbal), Lykita Koeberg (Netbal), Marlie0n Crewe-Brown (Muurbal), Ruben van der MErwe (Rugby) en Dehana van der Merwe (Netbal).

Agter: Jay-Dee Jooste (Rugby), Maryna Nel (Netbal), Jean-Louis du PLessis (Gholf), Jaco Gouws (Rugby), Chris van Heerden (Rugby), Jan Hendrik Gouws (Rugby), Dieter Bertram (rugby) en Linda Lotter (Netbal).

Meer Nuusberigte