Chris van Heerden het by die afgelope Interprovinsiale Rugbyweek in Reitz die toekennings ingeryg. Hy is aangewys as die Beste Nr 5 speler van die week asook die Speler van die wedstryd teen die Vrystaat Arende. Hy wen ‘n trofee vir die voorspele van die week. Die Sharks Akademie het ‘n kontrak met hom gesluit vir die 0.21 groep vir 2020. Hy is ook aangewys as die Beste Algehele Speler van die Toernooi. Hoer volkskool is baie trots op hom!

Meer Nuusberigte