TOP PRESTEERDERS

Zenke Enslin, as die Top Presteerder van Hoër Volksool, is met trots aangewys as die Top Student in die Sarah Baartman-distrik. Sy gaan Fisioterapie aan die Universiteit van Kaapstad studeer, maar is vasbeslote om haar langtermyn doelwit, naamlik mediese studies te verwesenlik.Zenke Enslin (Gem 88,9%)Afrikaans HT 87%English FAL 88%Lewensoriëntering 87%Wiskunde 90%Fisiese Wetenskap 89%Lewenswetenskap 85%Rekeningkunde 96%Sy…

Lees Meer

Matriekuitslae

Een van Volkskool se doelwitte is om as top presterende skool in die platteland bekend te staan en ons is vinnig besig om ons doelwit te bereik.Die Top 10-kandidate is as volg: Baie geluk aan die Matriekklas van 2023 met julle goeie uitslae!

Lees Meer

Tennis

Hoër Volkskool se tennisspeler, Alecia Louw (derde van links), is ingesluit in die Oos-Kaap o.15 tennisspan. Die span neem tans in Pretoria aan die nasionale IPT deel en het hul wedstryde teen die Vrystaat en Natal verloor maar hulle wedstryde teen Zimbabwe gewen.Alecia vaar baie goed in haar enkelwedstryde.Baie sterkte aan Alecia en haar spanmaats…

Lees Meer

Swem

Twee van Hoër Volkskool se swemmers het die afgelope naweek aan die Top 8-gala in Port Elizabeth deelgeneem. Deelname aan hierdie gala is slegs op uitnodiging en is dit ‘n besonderse prestasie om slegs te kan deel neem. Nietemin het hierdie twee swemmers hul skool trots gemaak met die volgende prestasies:Lara Vosloo behaal ‘n 6de…

Lees Meer

Gauteng Eisteddfod

Graad 11 leerder, Xander Keyser, het sy fotografie talent by Del Arte Eisteddfod in Vereeniging, Gauteng, in die Fotografie Afdeling gaan tentoonstel.Die beoordelaars was baie beïndruk met sy fyn oog en talent en het die ses foto’s wat ingeskryf was, die volgende uitslae behaal:1 x A+ vir bo 80%4 x A++ vir bo 85%1 x…

Lees Meer

Motorfiets kampioen

HVS leerder, Erik Swanepoel, het op 4 November aan die vyfde rondte van die Rover Motorfietsklub se kampioenskappe deelgeneem en behaal ‘n eerste plek in die hoërskole afdeling waar hy die tweede plek drywer met 9:43 gewen het! Hierdie uitmergelende kompetisie behels ‘n 18 km baan wat in drie rondtes voltooi moet word. Met moeilike…

Lees Meer

HVS vier wapenstilstanddag

Jaarliks word Wapenstilstandsdag op 11 November gevier en pronk papawer blommetjies op lapelle wêreldwyd. Die St James Anglikaanse Kerk het vanjaar hul gedenkdiens op Sondag 12 November aangebied waar die lewens van soldate wat gedurende die Eerste Wêreldoorlog hul lewens verloor het, gedenk was met die gebruiklike kransleggings. Hoër Volkskool se hoofleiers, Xander Keyser en…

Lees Meer

Nederland Hokkietoer

Graad 9-leerder, Luan Hanekom, was die afgelope vakansie op ‘n avontuur soos min! Into Africa Sports reisgroep het verskeie hokkiespanne na Nederland laat toer. Luan was deel van die o.19 Elsie Coetzer seunsspan. Tydens die toer het hul vier intensiewe oefensessies met Nederlandse afrigters gehad en ook drie wedstryde gespeel.Tussendeur kon hul darem ook bietjie…

Lees Meer