Dit het alles begin meer as ‘n eeu gelede…
Sedert 1922 is Hoër Volkskool ‘n skool waar die omgewing geskep word vir Afrikaanssprekende leerders, ondersteun deur sterk Christelike lewenswaardes, om tot hulle volle potensiaal te ontwikkel.
Kom kyk waarheen ons op pad is!
Hiermee, word u dan hartlik uitgenooi om by ons te kom kuier op 15 Mei en sodoende ons die geleentheid te verskaf om u die gerusstelling te gee, dat jy ons met jou én óns kosbaarste besitting kan toevertrou, ons jeug.

MAANDAG,  15  MEI  2023

Ons begin stiptelik om 12:00

RSVP teen 5 Mei

Navrae:  volksies@hvsgrt.org.za / 0662447769

BYWONINGSVORM VIR RSVP

Ons groot geheim is om op te kyk

Meer Nuusberigte