Hoër Volkskool se Interskole redenaarspan het heerlik gesmul en saam gekuier vir ‘n beplanning- en opleidingsaand om van Interskole 2025 se Kultuuraand ‘n aand van gehalte te maak.
Die samewerking en kameraadskap is wat van plattelandse skole ‘n suksesverhaal maak.
Hoër Volkskool word vanjaar verteenwoordig deur Lisa du Toit (gr., Hestri Pearson (gr.9), Mikha Enslin (gr.11) en Anna-May Hayes (gr.12).
Ons wens julle alle voorspoed toe met jul voorbereiding.