Volkskool het nie teleurgestel by dié jaar se Vlak 3 swemkampioenskap in Kaapstad nie. Die dogters het 3 medaljes huis toe gebring en pragtige persoonlike beste tye opgestel.

Hulle het na 12 finale deurgedring en die finale uitslae was as volg:

Marlien Crewe-Brown

1ste – 100m borsslag

2de – 50m borsslag

4de – 200 IM

5de – 200m borsslag

5de – 50m vlinderslag

6de – 50m vryslag

Zenicke van Schalkwyk

2de – 200m wisselslag

4de – 100m rugslag

4de – 200m rugslag

4de – 100m vryslag

5de – 200m vryslag

6de – 50m rugslag

Beide swemmers word afgerig deur JP Seyffert van Destiny Swimming Academy.

Baie geluk met hierdie pragtige prestasies wat julle behaal het.

TROTS VOLKSKOOL

Meer Nuusberigte